
Hortgro bied op 22 November 2023 weereens die Langkloof Seminaar en Boordstap aan. Van die drukkendste tegniese kwessies sal deur kundiges bespreek word, waarna die gebruiklike boordstap sal volg.
Details about the event
Waar: NG Kerksaal Krakeel, Langkloof
Wanneer: Woensdag 22 November 2023
Tyd: 08:00
Koste: R440 (BTW ingesluit)
Kontak: lindy@hortgro.co.za
Afsnydatum vir registrasies: 14 November 2023
Registrasies is gesluit
Program
08:00 - 08:30 | Registrasie |
08:30 - 08:40 | Verwelkoming: Johan Kotze, Hortgro area-verteenwoordiger/LBV voorsitter |
08:40 - 09:00 | Resultate van voltooide en huidige onderstam navorsing: Tristan Dorfling (Provar) |
09:00 - 09:20 | Wat is die regte onderstam vir jou boord? : Wiehann Steyn (Hortgro) |
09:20 - 09:30 | Vrae |
09:30 - 10:00 | Optimale spuit bedekking vir nuwe generasie boorde en boorde onder drapeer nette: Gideon van Zyl (ProCrop) |
10:00 - 10:10 | Vrae |
10:10 - 10:40 | Die skakel tussen vooroes toestande en na-oes kwaliteit: Willie Kotze (Dutoit Agri) |
10:40 - 10:50 | Vrae en algemene bespreking |
11:20 - 12:45 | Boordbesoeke te Giraffe Boerdery – Erik Conradie |