Skip to content

Hortgro bied op Dinsdag, 2 Desember 2025 die Langkloof Seminaar en Boordstap aan, waar van die kwellendste tegniese kwessies deur kundiges bespreek word.

Langkloof2023 Banner4

Kontak Lindy Sigonyela vir navrae: lindy@hortgro.co.za

Meer inligting oor die dag

Waar: NG Kerksaal Misgund, Langkloof
Wanneer: Dinsdag 2 Desember 2025
Tyd: 08:00
Koste: R500 (BTW ingesluit)

Kontak: lindy@hortgro.co.za

Afsnydatum vir registrasies:  Dinsdag, 25 November 2025

Program/Programme

08:00 – 08:30Registrasie
08:30 – 08:35Verwelkoming: Johan Kotze, Hortgro area-verteenwoordiger/LVV voorsitter
08:35 – 08:40Bekendstelling aan die Hortgro Science span: Wiehann Steyn (Hortgro)
08:40 – 09:10Resultate van voltooide en huidige onderstamnavorsing, insluitend die appelherplant proef: Tristan Dorfling (Provar)
09:10 – 09:30Weerstandigheid van appelonderstamme teen appelbloedluis en hoe om dit te bestuur: Dr Minette Karsten (Hortgro)
09:30 – 09:40Vrae
09:40 – 10:00The future of netting solutions in SA: James Reid (Red Ant Agri Engineering)
10:00 – 10:20Die effek van DrapeNet® op peerkwaliteit en -produktiwiteit: Daniël Viljoen (ExperiCo)
10:20 – 10:45Investigating damage and management of the red bug in the Langkloof: AC Kleynhans (Stellenbosch Universiteit)
10:45 – 11:00Vrae en algemene bespreking
11:30 – 12:50Boordbesoek te JJ Loock Ongelegen
Back To Top